INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,52%, of $4,35/t (R75,51/t), tot $128,48/t (R2 230/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 10,4%, of $14,90/t (R258,66/t), laer. Verwagte pryse: September – $128,81/t (R2 236/t), Desember – $134,25/t (R2 331/t), Maart – $139,05/t (R2 414/t), Mei – $141,96/t (R2 464/t). PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 4,5%, of R131/t, tot R3 028/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 2,1%, of R62/t, tot R2 972/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 9,4%, of R261/t, duurder, terwyl geelmielies 11,3%, of R301/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Sept. – R2 974/t, Des. – R3 039/t, Mrt. – R3 035/t, Mei – R2 879/t. Verwagte geelmieliepryse: Sept. – R2 990/t, Des. – R3 064/t, Mrt. – R3 054/t, Mei…