INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 8,9%, of $24,07/t(R344,39/t), tot $293,64/t (R4 201/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 138,7%, of $170,61/t (R2 441/t), hoër. Verwagte pryse: Julie – $287,78/t (R4 118/t), September – $257,15/t (R3 679/t), Desember – $250,38/t (R3 582/t), Maart 2022 – R251,64/t (R3 600/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 10,3%, of R335/t, tot R3 600/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 10,2%, of R348/t, tot R3 759/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 35,8%, of R950/t, hoër, duurder, terwyl geelmielies 44,5%, of R1 158/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Sept. – R3 690/t, Des. – R3 782/t, Mrt. 2022 – R3 777/t. Verwagte geelmieliepryse: Sept. – R3 841/t, Des. – R3 926/t, Mrt. 2022 – R3 880/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het…
