Boerdery is waarlik ân kuns, met vele veranderlikes soos die grond, weer, werkers en bemarking wat in ag geneem moet wordAngus McIntosh GoeiemĂ´re, my meisies!â groet Angus elke oggend sy spierwit lĂŞ-henne.
âHoe gaan dit met jou, hartjie?â vra hy vir die een onder sy arm en streel haar saggies oor die kop. SĂł herbevestig hierdie hoenderboer op die Spier-wynlandgoed, naby Stellenbosch, doelbewus sy liefde en toewyding aan diĂŠ diere.
Dit vorm deel van die groter biodinamiese visie van die plaas as ekosisteem, sĂŞ Angus, wat onder meer behels dat kos van die hoogste gehalte geproduseer word met geen of baie min negatiewe impak op die omgewing. Hy glo gelukkige diere lewer smaaklike produkte, en hy is glad nie skaam om te sĂŞ sy henne se eiers is die besteâŚ
