Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom afwaarts en elke vierkant van 9 blokkies die syfers 1 tot 9 bevat – sonder dat een van die syfers herhaal of uitgelaat word in die ry, kolom of vierkant.
Oplossing onder.
BLOKRAAI 3
OPLOSSING & WENNERS
5 SARIE-lesers wen elk die boek Die onsigbare pou deur Zirk van den Berg (Kwela, R260): Ansie Potgieter, Westonstraat 30, Noordkruin, Krugersdorp; Annas Coetzee, Blenheimstraat 30, Stellenbosch; Gerda Fourie, Kleinplaas 19, Hohenhortstraat, Stellenberg; Elizabeth Herselman, Golf Park 3-53, Pineweg, George; Annakie van der Merwe, Mt. Augusta-singel 50, Retire@Midstream, Midlands Estate.
Nog 5 SARIE-lesers wen elk die boek Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers (Tafelberg, R290): Aletta Marais, Perrystraat 16, Parow; Comine Kriel, Aalwynstraat 5, Sonstraal, Durbanville; Cathy Bellingan, Fernwood 11, Onrus; Petro…