LESERSTORIE Hierdie emmerskop-vakansiereis is presies wat ses gesinne van Bellville in die Junieskoolvakansie gedoen het â nĂĄ byna twee jaar se beplanning en besprekings en roetes uitwerk.
Die Borchardts â De Jongh, Zelda, Tiaan (14) en Mia (12) â en Lombards â Gerhard, Delene, LuamĂ© (16) en Nicolaas (13) â het hulle Rangers volgelaai en moes ân paar grappe van die res van die groep verduur voor hulle die bakkies in âDâ kon druk. Die Bruwers â Etienne, Annemarie, Ben (13) en Dawid (10) â se Land Cruiser 79-dubbelkajuit spog met alles wat oopen toemaak, terwyl die Claassens â Deon, Marla, Nicolaas (13) en Madi (11) â se Land Cruiser 100 met sy ekstra brandstoftenk vir ân totaal van 210 â slaggereed was vir die langste afstande deur die ongerepteâŠ
