ECKARDS GREEN CLUB
Versamel punte elke keer as jy by Eckards Garden Pavilion inkopies doen. Soos jy punte opbou, sal jy koopbewyse ontvang om by Eckards te spandeer, en aansluiting is gratis. Eckards is ‘n bekroonde tuinsentrum bekend daarvoor dat hulle altyd die beste personeel het, sodat jy die beste advies, plante van gewaarborgde gehalte, plaaslike aflewerings en nog veel meer kan kry. Sluit aan by die beloningsprogram en kry meer vir jou geld. Besoek Eckards by Boeing Road East 101, Bedfordview, Gauteng, en meld aan vir die Eckards Green Club. www.eckards.co.za
POTTE, POTTE EN NOG MEER POTTE
Vir ‘n goeie reeks plastiekpotte, soek na die Sanscapes-handelsmerk by jou plaaslike tuinsentrum. Dit sluit vensterbakke, blombakke, patio-potte en plantbakke in, asook ‘n reeks kleurryke hangmandjies met hangers in ooreenstemmende kleure. Hierdie…