DĂs die vraag wat besighede vroeĂ«r of later vra â dikwels tot die ergernis van besige bestuurders wat Twitterboodskappe beskou as iets wat tweederangse BBPâs doen. En, soos Facebook, Google+, LinkedIn, Instagram en ander platforms, lyk dit na ân al hoe duurder oefening.
Tog genereer sommige maatskappye hoĂ« vlakke van betrokkenheid uit Twitter-veldtogte. FNB is ân voorbeeld van plaaslike korporatiewe sukses op diĂ© platform. MTN het ook al heelwat sukses behaal.
Katie Lampe, Twitter se hoof van verkoopsbedrywighede vir Europa, die Midde-Ooste en Afrika, sĂȘ ongeag of besighede op Twitter is of nie, sal âTwitter-gebruikers oor hulle praatâ.
âBesighede het die keuse om deel te neem,â verduidelik sy. âAs die gesprek negatief is, kan maatskappye Twitter-gebruikers se menings beĂŻnvloed, dikwels net deur te wys dat hulle luister.â
Jared Carneson, digitaleâŠ