BEVOLKING 78,4m. (SA: 54m.)
BBP (2014): $415,3mjd. (SA: $349,8mjd.)
BBP-groeikoers (2014): 1,5% (SA: 1,5%)
Inflasie (2014): 17,2% (SA: 6,4%)
Amptelike werkloosheidskoers (2015): 10,8% (SA: 26,4%)
Lewensverwagting by geboorte (2013): 74 jaar (SA: 57 jaar)
BRONNE: Wêreldbank, Trading Economics, Verslaggewers sonder Grense, Belfer Center
BELANGRIKSTE EKONOMIESE SEKTORE: Oorheers deur olie en aardgas. Iran het ook klein landbou en dienste, en opmerklike staatsbetrokkenheid by vervaardiging en finansiële dienste.
HULPBRONNE: Wêreld se naasgrootste bekende aardgasreserwes en vierde grootste bewese ruoliereserwes.
GEMAK VAN SAKE DOEN: Beklee die 130ste posisie uit 189 lande, volgens die Wêreldbank se opname Doing Business 2015 (Suid-Afrika is 43ste).
MEDIAVRYHEID: Iran beklee die 173ste posisie uit 180 lande op Verslaggewers sonder Grense se wêreldpersvryheidsindeks, net effens beter as Soedan (174), China (176) en Sirië (177). Suid-Afrika is 39ste.
= Grootste…
