HANDDOEKE
Dis een van die klein lekkertes in die lewe waarmee jy jou daagliks kan pamperlang. Klim uit die stort en wikkel jou toe in ’n luukse, absorberende badhanddoek. Dié basiese item is funksioneel, maar kan ook tot die dekor in die vertrek bydra.
HANDDOEK-HAKE
Die badkamerhaak is ’n funksionele voorwerp, maar dis dikwels ook die klein detail wat ’n vertrek afrond. Jy kan kies uit ’n hele verskeidenheid, soos ’n eenvoudige haak, een van geborselde brons of ’n swart een met ’n mat afwerking.
KRY DIT HIER @HOME 0860-834-834, WWW.HOME.CO.ZA; BUILDERS 0860-284-533, WWW.BUILDERS.CO.ZA; ITALTILE 010-271-2272, WWW.ITALTILE.CO.ZA; MAKRO 0800-600-999, WWW.MAKRO.CO.ZA; MRP HOME 0800-212-535, WWW.MRPHOME.COM; ONTAP 033-345-1647, WWW.ONTAP.CO.ZA; SHEETSTREET0800-212-535, WWW.SHEETSTREET.COM; STEEL CRAFT021-982-5838, WWW.STEELCRAFT.CO.ZA; SUPERBALIST087-362-7300, WWW.SUPERBALIST.COM; THE COTTON COMPANY 060-505-7894, WWW.THECOTTONCOMPANY.CO.ZA; YUPPIECHEF 0861-702-4969, WWW.YUPPIECHEF.COM
HOEWEL ONS ALLES IN ONS VERMOË DOEN OM…
