Disney Junior vier hierdie lente die dierbare karakters van party van jou gunstelingreekse. Legkaarte, boeke, speelgoed en poppe is landwyd by kleinhandelaars beskikbaar. Kry jou eie Fancy Nancy Clancy, Vampirina, Puppy Dog Pals, The Lion Guard en natuurlik almal se gunstelingmuis: Mickey.
WEN
Een leser sal ’n Disney-geskenkpak van R6 000 wen!
Die geskenkpak sluit in ’n sagte speelding, aksiefiguur, troeteldierkarweier, aktiwiteitsboek en inkleurboek (Puppy Dog Pals); ’n bromponiestel, boo-tastic-rugsakstel, Hauntley-’s mobile, ghoul-poppe en tin of wonder (Vampirina); ’n legkaart, sagte speelding met klank en 25 cm-figuur op ’n voetstuk (Mickey Muis); ’n aktiwiteitsboek (Fancy Nancy); ’n speletjie (Lion Guard); DVD’s (Disney Junior) en ’n sagte speelding (Muppet Babies).
SMS* die woord DISNEY, die antwoord op die vraag en jou naam en afleweringsadres bedags. Stuur dit voor 10 Oktober om…
