Pas die dele
Kleur die letters B in
Kleur al die B-vorms in om die prent te sien.
Insekwoordraaisel
Die woorde in die lysie onder is horisontaal, vertikaal of skuins en vorentoe of agtertoe in die rooster versteek. Soek en omkring dit.
Byedoolhof
Help die bytjie by die huis kom.
Vorm gogganame met die letters
Soek 8 verskille
Verbind die kolle
Kleur in volgens kleur en syfer
ANTWOORDE
Pas die dele 1B, 2H, 3F, 4E, 5C, 6D, 7A, 8G. Skommel die letters 1 mot, 2 tor, 3 perdeby, 4 by, 5 muskiet, 6 mier, 7 spinnekop, 8 slak, 9 naaldekoker, 10 vlieg. _…
