1 Soek agt verskille tussen die twee prente hierbo.
2 Rangskik die letters om die name te spel van dinge wat jy in die prent bo kan sien.
3 Die woorde bo is horisontaal, vertikaal of skuins en vorentoe of agtertoe in die rooster versteek. Soek en omkring dit.
Onthou! Die P vir pas was vir Pluto, maar dié planeet word deesdae nie meer as ’n planeet geklassifiseer nie.
Watter simbool pas?
Tel die items aan elke kant en besluit watter simbool pas – groter as, kleiner as of gelyk aan.
Watter skaduwee pas?
ANTWOORDE
Ons pragtige hemelruim deel 2 1 son, 2 komeet, 3 maan, 4 meteoor, 5 planete, 6 sterre, 7 Venus, 8 aarde, 9 Mercurius, 10 Jupiter, 11 Saturnus, 12 Uranus, 13 Neptunus, 14 swartgat. Watter simbool…