1〉 Watter land gebruik dié mooi vlag?
2〉 Hoeveel breine span ’n seekat in?
3〉 In watter land vind jy die indrukwekkende Uluru?
4〉 Watter sprokieskarakter het 100 jaar lank geslaap?
5〉 Wie is die skrywer van Charlie and the Chocolate Factory?
ANTWOORDE
1 Tsjeggië, oftewel die Tsjeggiese Republiek
2 Nie agt nie, maar nege! Benewens die sentrale brein het elk van die agt arms ’n mini-brein wat dit in staat stel om onafhanklik op te tree.
3 Australië
4 Doringrosie, oftewel Sleeping Beauty
5 Roald Dahl
BRONNE WIKIPEDIA.ORG, LIVESCIENCE.COM, DOGONEWS.COM, MONEYWEB.COM, EXPRESS.CO.UK, GOODTHINGSGUY.COM, SMITHSONIANMAG.COM, BBC.COM, KIDS.NATIONALGEOGRAPHIC.COM, HISTORY.COM, SPACE.COM, VOCABULARY.COM…
