LEEU
22 JULIE – 22 AUGUSTUS
Eers die son, jou heersende hemelliggaam, en dan Mercurius, die planeet van die brein, beweeg jou teken in hierdie tyd binne. Om daardie rede kan jy daarna uitsien om ’n beter begrip te kry van die uitdagings waarmee jy nou te kampe het. Onthou egter om op die uitkyk te wees vir versoekings om te veel geld te bestee, veral as dit geleende geld is wat jy en jou lewensmaat later moet terugbetaal. Dit is heeltemal te verstane dat dit hulle moontlik sal ontstel, veral in die tyd van die volmaan.
GELUKKIGE NOMMERS 33, 14, 22, 13, 20, 34
MAAGD
23 AUG – 22 SEP
Die liefdesdiva, Venus, beweeg vandeesweek jou teken binne. Dit dui daarop dat dit tyd is om jou met ’n…
