1. WLADIMIR POTANIN
Geldkraan: Palladium, platinum, nikkel
Totale rykdom:
$25,9 miljard
(ongeveer R420 miljard)
2. LEONID MIKHELSON
Geldkraan: Aardgas
Totale rykdom:
$22,6 miljard
(ongeveer R366 miljard)
3. ALEKSEI MORDASHOF
Geldkraan: Staal, toerisme
Totale rykdom:
$22,5 miljard
(ongeveer R365 miljard)
4. WLADIMIR LISIN
Geldkraan: Staal, spoorvervoer
Totale rykdom:
$21,6 miljard
(ongeveer R350 miljard)
SUPERRYK OLIGARGE
5. ALISJER OESMANOF
Geldkraan: Staal, ystererts, telekommunikasie
Totale rykdom:
$19 miljard
(ongeveer R308 miljard)
6. ANDREI MELNITSJENKO
Geldkraan: Kunsmis, steenkool
Totale rykdom:
$17,8 miljard
(ongeveer R288 miljard)
7. WIKTOR WEKSELBERG
Geldkraan: Aluminium, olie, windenergie,
telekommunikasie
Totale rykdom:
$16,7 miljard
(ongeveer R271 miljard)
8. ROMAN ABRAMOVICH
Geldkraan: Kommoditeite (hulpbronne), sport
Totale rykdom:
$14,1 miljard
(ongeveer R228 miljard)…
