1 Van watter land kom guacamole?
2 Na watter sport kyk jy as iemand ’n drie gedruk het?
3 Waar of onwaar: Pers is ’n primêre kleur.
4 Wat word die afdeling van wiskunde genoem wat met meting, lyne, hoeke, oppervlakte en vorms te doen het?
5 Wat word dit genoem as jy die middelpunt van ’n teiken tref?
ANTWOORDE
1. Mexiko
2. Rugby
3. Onwaar
4. Meetkunde
5. Kolskoot
BRONNE NYTIMES.COM, THEGUARDIAN.COM, DAILYMAIL.CO.UK, SWIMHISTORY.CO.ZA, BBC.COM, VETTIMES.CO.UK, BUSINESSINSIDER. CO.ZA, CAPETALK.CO.ZA…
