■ Sosialemediarekeninge (Facebook, Twitter, Instagram, Pinterest, LinkedIn).
■ Stroomdienste (Netflix, Hulu, Amazon Prime, Showmax, DStv).
■ Webtuiste-blogs, die rekening van die diensverskaffer wat jou webtuiste huisves.
■ Rekeninge by e-handelaars (Amazon, eBay, Takealot, Loot, Bid or Buy, Junkmail, Gumtree).
■ E-posrekeninge (Gmail, Yahoo, Outlook).
■ Media, insluitend foto’s (Shutterstock, Google Photos), video’s (YouTube, Vimeo) en jou rekeninge by musiekstroomdienste (Apple Music, Spotify, Soundcloud).
■ Forums, wiki’s, aanlyn gemeenskappe.
■ Rekeninge wat met jou slimfoon verband hou (Apple ID, Google-rekening vir Android).
■ Data-stoorplekke soos iCloud, Dropbox en Google Drive.
■ Kriptogeld.…