1 Watter komponis het die musiek vir die bekende ballet Swanemeer geskryf – Tsjaikofski of Wagner?
2 By watter groot Amerikaanse prysuitdeling was Trevor Noah in Februarie die aanbieder?
3 Watter Amerikaanse swemmer hou die rekord vir die meeste Olimpiese medaljes wat nog ooit deur een mens gewen is (23 medaljes)?
4 Watter oseaan is die grootste?
5 Van watter Europese land is Reykjavik die hoofstad?
ANTWOORDE
1. Tsjaikofski
2. Die Grammy-pryse
3. Michael Phelps
4. Stille Oseaan
5. Ysland
BRONNE EDITION.CNN.COM, NYTIMES.COM, NEWSCIENTIST.COM, THE WEEK JUNIOR, SCIENCEALERT.COM, THEGUARDIAN.COM, DUCKSTERS.COM, NEWSFORKIDS.COM, WIKIPEDIA.ORG, REUTERS.COM, COLLINSDICTIONARY.COM, NYTIMES.COM, HACKERNOON.COM, NEWS24.COM…
