t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s
CHAKALAKA-KEBABS
GENOEG VIR 4 MENSE / BEREIDING: 20 MIN. / MARINEER: 1 UUR OF OORNAG
◗ 4 hoenderborsfilette of varksteaks, in blokke gesny◗ sout, na smaak
MARINADE
◗ 1 x 410 g-blik chakalaka◗ 60 ml (¼ k) mayonnaise◗ sap van ½ suurlemoen◗ 2 knoffelhuisies, fyngekap
SLAAI
◗ 100 g gemengde slaaiblare◗ 250 g kersietamaties, gehalveer◗ ½ geel soetrissie, in klein blokkies gesny◗ ½ rooi soetrissie, in klein blokkies gesny◗ 50 g grondboontjies of geroosterde pampoenpitte
AFRONDING
◗ ½ rooi soetrissie, in blokke gesny◗ ½ geel soetrissie, in blokke gesny◗ slaaisous van jou keuse
Week 4 houtstokkies in kookwater, of hou 4 metaalstokkies byderhand. Maak ’n vuur met genoeg kole vir braai. Hou ’n rooster en ’n staander byderhand.
1 Sit die…
