1 Watter land het die meeste wêrelderfenisgebiede?
2 Wat is die bynaam van die Argentynse rugbyspan?
3 Watter planeet in ons sonnestelsel staan bekend as die rooi planeet?
4 Watter geldeenheid word in die Verenigde Koninkryk gebruik?
5 Watter soogdier kan die langste lewe?
ANTWOORDE
1 Italië
2 Die Poemas
3 Mars
4 Pond(£)
5 Die Groenlandse walvis of baardwalvis
BRONNE DAILY MAVERICK, THE CONVERSA-TION, NETWERK24, AL JAZEERA, CNN, PEOPLE, THE GUARDIAN, BUZZFEED, CLIMATEKIDS.NASA.GOV, BRITANNICA.COM, NDTV.COM, KIDS.BRITANNICA.COM, TREEHUGGER.COM, ETYMONLINE.COM, NASA.GOV, BRITANNICA.COM, NDTV.COM, KIDS.BRITANNICA.COM, TREEHUGGER.COM, ETYMONLINE.COM…
