Informeel
Ben Affleck en Jennifer Lopez se neutrale uitrustings pas by mekaar.
Klassiek
David en Victoria Beckham lyk sjiek in deftige donkerblou en kraakvars wit.
Rock
Kourtney Kardashian en Travis Barker trek graag eenders aan. Hier lyk hulle cool en ontspanne.
Deftig
Rita Ora en Taika Waititi is elegant uitgevat - sy in ’n baadjierok en hy in ’n pak.
KRY DIT HIER AMERICAN SWISS 0860-834-834, ARTCLUBANDFRIENDS.COM, BASH.COM, BEACHCULT.COM, CAPE UNION MART 0860-333-329, DUNNS 086-000-7350, EDGARS 0860-111-826, EXACT 0860-834-834, FOSCHINI 0860-834-834, GALAXY & CO 0860-834-834, H&M 086-0690-707, JEULIA.CO.ZA, LOVISA 010-143-0780, LOWKALSA.CO.ZA, MANGO.COM, MARKHAM 0860-834-834, MR PRICE 080-021-2535, NIKE.COM, STERNS 0860-834-834, SUPERBALIST.COM, TAKEALOT.COM, THE FIX 0860-834-834, TRUWORTHS 021-460-2300, VANS.CO.ZA.
HOEWEL ONS ALLES IN ONS VERMOË DOEN OM KORREKTE PRYSE TE VERSKAF, KAN FOUTE VOORKOM WAARVOOR HUISGENOOT EN DIE VERSKAFFERS NIE VERANTWOORDELIK GEHOU KAN…
