1 Watter een van dié besienswaardighede is die hoogste: die Empire State-gebou of die Golden Gate-brug?
2 Is die videospeletjie Pac-Man Japannese sleng vir jou “mond oop-en toemaak” of vir “iemand wat baie eet”?
3 Waardeur word die noorderlig, oftewel aurora borealis, veroorsaak? Metaangas, ligafgewende insekte of sonaktiwiteit?
4 Wat noem ’n mens die gekleurde deel van die oog?
5 Wat’s die naam van die onsigbare lyn wat die Aarde in die Noordelike en Suidelike Halfrond verdeel?
ANTWOORDE
1 Empire State-gebou
2 Mond oop-en toemaak
3 Sonaktiwiteit
4 Iris
5 Ewenaar
BRONNE NASA.GOV, THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, NEWS.HARVARD.EDU, LIVESCIENCE.COM, CNN, BBC, BRITANNICA.COM, KIDSNEWS.COM.AU, HISTORY.COM, YOUTUBE, HISTORYINPIECES.COM, UN.ORG…
