1 Wat word die proses genoem waar waterdamp (gas) in water (vloeistof) verander?
2 Wat word Londen se bekendste kloktoring genoem?
3 Wie het Matilda en Charlie and the Chocolate Factory geskryf?
4 Wat is die grootste
5 Langs watter land se kus is die Groot Koraalrif oftewel die Great Barrier Reef?
ANTWOORDE
1 Kondensasie
2 BigBen
3 RoaldDahl
4 Walvishaai(Rhincodon typus)
5 Australië
BRONNE NASA.GOV, SPACE.COM, THECONVERSATION.COM, THEGUARDIAN.COM, BRITANNICA.COM, LIVESCIENCE.COM, CNN, BBC, DOGONEWS.COM, SMITHSONIANMAG.COM, GUINNESSWORLDRECORDS.COM, HISTORY.COM, YOUTUBE…
