GROENTE: Aartappels, artisjokke, blaarslaai, eiervrug, groenbone, knoffel, komkommers, mielies, murgpampoentjies, pampoen, patat, pietersielie, radyse, sampioene, skorsies, soetrissies, spinasie, tamaties, uie, wortels.
KRUIE: Basilie, dille, grasuie, lourierblaar, marjolein, ment, origanum, roosmaryn, salie, tiemie, vinkel.
VRUGTE: Kersies, lietsjies, mango’s, nektariens, papaja, perskes, piesangs, pruime, pynappel, rabarber, spanspek, suurlemoene, vye, waatlemoen.
BLOMME BESKIKBAAR IN DESEMBER: Agapante, amarante, angeliere, anthuriums, barbertonse madeliefies, calla-lelies, hanekamme, inkalelies, keelkruid, krisante, laventel, Oosterse lelies, oranjebolle, (sekere) protea- en fynbossoorte, ridderspore, rose, seehuls, sewejaartjies, sonneblomme, swaardlelies, tjienkerientjees, uieblomme.…
