Groente
Aartappels, artisjokke, aspersies, blaarslaai, blomkool, eiervrug, ertjies, groenbone, knoffel, komkommers, mielies, murgpampoentjies, pampoen, patats, pietersielie, preie, radyse, sampioene, skorsies, snybone, soetrissies, spinasie, tamaties, uie, wortels.
Vrugte
Aarbeie, appelkose, avokado’s, kersies, koejawels, lietsjies, mango’s, nektariens, papajas, perskes, piesangs, pruime, pynappel, rabarber, spanspek, suurlemoene, vye, waatlemoen.
Kruie
Basilie, dille, grasuie, lourierblaar, marjolein, ment, origanum, roosmaryn, salie, tiemie, vinkel.
Blomme
Agapante, angeliere, anthuriums, Barbertonse madeliefies, dwergangeliere, flaminklelies, (sekere) fynbos, geelklokkies, gousblomme, hanekam, inkalelies, klokblomme, kreefkloue, krisante, laventel, lisianthus, madeliefies, nieskruid, papierblomme, (sekere) proteas, ridderspore, rose, satynblomme, sewejaartjies, somerasters, sonneblomme, swaardlelies, tjienkerientjees, veronicas.…
