KOS
COOL BEANS
JOE YONAN (TEN SP EED PRESS, R478)
Bone is besig om hulle hippie-wortels te ontgroei en te ontpop in hul ware self: ân heerlike, veelsydige en omgewingsvriendelike vorm van proteĂŻen. Ons stel bekend Joe Yonan, kosredakteur van The Washington Post wat ân meester-basisresep verskaf vir die kook van iedere boon, in iedere toestel â Instant Pot, prutkoker, op die stoofplaat â tesame met 125 resepte vir maaltye elke dag. Vir van harissageroosterde wortels en witboondoopsous tot krakerige spesery-kekerertjies put hy uit die kulinĂȘre tradisies van die Midde-Ooste, die Mediterreense streek, Suid-Amerika en die Amerikaanse Suide. Met vars geure, aromatiese speserye en slim tegnieke maak hy ân einde aan saai ontbyte, middag- en aandetes â en ja, selfs nagereg!
PAM THE JAM
PAM CORBIN (BLOOMSBURY, R397)
Pam CorbinâŠ