MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik – basiese brei- en hekelsteke word gebruik, gemiddeld as jy nie vertroud is met die las soos jy hekel-metode nie
TYD: ’n week
GROOTTE
Die voltooide serp is 145 x 30 cm.
JY BENODIG
vintage-skinkbordlap van 30 x 43 cm breidrade en kleure wat gebruik is: Be Inspired, Floofie, Lilac Our Tribe, Old Bewick Loopy #6 | Eris: Vanilla with Neon Speckles en Cloe: Mint Green en Adventure #3 Miss La Motte | Twist Sock, Frosted Plum The Alpaca Yarn Co | Mariquita Handdyed: Baby Alpaca & Tencel Yarn, Spring Peepers # 554 Loopy #6 | Blended Delight: Merino, Silk, Mohair & Polyamide Sock Yarn, Experiment 101 Scheepjes, Organic Cotton, Sapling ’n verskeidenheid kleure minibolletjies breidraad van Scheepjes en Durable Cowgirlblues, Aran, Lilac Scheepjes, Colour Cake, Wild Strawberry,…
