HEKELBLOKKIES
ontwerp CORNEL STRYDOM
AFKORTINGS (VIR BLOK 1 EN 2)
beg – begin do – draad oor dsl – dubbelslagsteek gls – glipsteek ks – kettingsteek ks-sp – kettingsteekspasie lb – langbeen rdte – rondte st(e) – steek(steke) vlg – volgende BLOK 1
(IN VYF KLEURE)
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld
TYD: 30 minute
JY BENODIG
♥ dubbelbreidraad in vyf verskillende kleure ♥ 4 mm-hekelpen SPESIALE STEKE
Pofsteek (pofst): (Do, steek pen in aangeduide sp, do, trek draad op tot die hoogte van 'n kb) 4 keer, do, trek deur al die lusse op pen, ks 1.
V-steek (v-st): Lb in aangeduide sp, ks 2, lb in dieselfde sp, ks 1.
Groter V-steek (groter v-st): Dsl in aangeduide sp, ks 3, dsl in dieselfde sp, ks 1.
LET WEL: Onthou asseblief ks 1…
