KNIEKOMBERS
MOEILIKHEIDSGRAAD: moeilik
TYD: 2 weke tot 1 maand
JY BENODIG
♥ 50 g-bolle Elle Cottons DK-hekelgare in die volgende kleure en hoeveelhede:
– 7 bolle in Natural – 3 bolle in Bamboo – 3 bolle in Blush – 3 bolle in Crimson – 3 bolle in Duck Egg
♥ 4 mm-hekelpen
♥ tapisserienaald
AFKORTINGS
dies – dieselfde gls – glipsteek her – herhaal kb – kortbeen ks – kettingsteek lb – langbeen rdte – rondte sp – spasie st(e) – steek(steke) vlg – volgende
SO HEKEL JY BASIESE BLOKKIE
(hekel 36)
Rdte 1: Met Natural, 4 ks, gls in 1e st om ’n ring te vorm, 2 ks (tel as 1 lb), 2 lb, 2 ks, 3 lb, 2 ks, 3 lb, 2 ks, 3 lb, 2 ks, gls…
