Soms kan die lewe nogal woes raak en dan is uitgebreide selfbederfies lank vergete. In sulke tye is die beste opsie om iets sonder moeite én wat heerlik is, te kry en te geniet. Iets wat jou sal laat glimlag. Iets wat weer die huppel in jou stap sal sit. Moenie verder soek nie, want daardie iets is Super M-jou enige-tyd-gaatjie-vuller. Super M is ’n kry-en-gly-happie wat enigeen se dag ophelder, want dis pure lekkerte! Beskikbaar in Chocolate, Vanilla, Strawberry, Banana en Cream Soda. Kry joune as individuele botteltjies of as ’n sespak. Te koop by Pick n Pay, Spar, Shoprite en Checkers vanaf R13,99 (een botteltjie).
Om in te skryf, SMS KUIER CLOVER na 42508 voor Vrydag 9April 2021. Elke SMS kos R1,50. Die wenner word in die uit-gawevan…
