Internasionaal: Die prys van mielies het met 1,1%, oftewel $1,57/t (R24,04/t), gestyg tot $140,89/t (R2 157/t). Op ’n jaargrondslag is dit 6,4%, oftewel $9,56/t (R146,38/t), laer. Verwagte pryse: Maart – $143,38/t (R2 195/t), Mei – $144,48/t (R2 212/t), Julie – $146,29/t (R2 240/t), September – $148,18/t (R2 269/t).

Internasionaal: Die gemiddelde prys van koring het met 5,1%, oftewel $8,20/t (R125,56/t), gestyg tot $169,64/t (R2 598/t). Op ’n jaargrondslag is dit 7,4%, oftewel $13,52/t (R207,02/t), laer. Verwagte pryse: Maart – $172,54/t (R2 642/t),…