INTERNASIONAAL: Die prys het met 1,3%, of $1,81/t (R23,48/t), tot $146,23/t (R1 897/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 7,2%, of $11,42/t (R148,14/t), laer. Verwagte pryse: Julie – $147,32/t (R1 911/t), September – $150,23/t (R1 949/t), Desember – $154,48/t (R2 004/t), Maart – $158,34/t (R2 054/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 4,2% tot R1 712/t teenoor die vorige week gedaal. Geel mielies het met 2,3% tot R1 852/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is die prys van wit mielies 65,4%, of R3 239/t, laer, terwyl geel mielies 49,6%, of R1 820/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: Julie – R1 735/t, September – R1 794/t, Desember – R1 870/t, Maart – R1 900/t. Verwagte geelmieliepryse: Julie – R1 873/t, September – R1 925/t, Desember – R1 983/t, Maart – R2…
