INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,2%, of $0,25/t, tot $134,61/t (R1 761/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ‘n jaargrondslag is dit 4,8%, of $6,16/t (R80,60/t), hoër. Verwagte pryse: Okt. – $139,60/t (R1 827/t), Des. – $144,56/t (R1 891/t), Mrt. – $147,87/t (R1 935/t), Mei – $150,47/t (R1 969/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 2,8%, of R50/t, tot R1 861/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 1,9%, of R36/t, tot R1 972/t gestyg. Op ‘n jaargrondslag is wit mielies 51,7%, of R1 989/t, laer, terwyl geel mielies 37,4%, of R1 178/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: Okt. – R1 875/t, Des. – R1 941/t, Mrt. – R1 981/t, Mei – R2 006/t. Verwagte geelmieliepryse: Okt. – R1 970/t, Des. – R2 053/t,…
