INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,6%, of $0,81/t (R10,92/t), tot $137,85/t (R1 858/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 1,1%, of $1,52/t (R20,49/t), laer. Verwagte pryse: Okt. – $135,66/t (R1 828/t), Des. – $141,10/t (R1 902/t), Mrt. – $144,56/t (R1 948/t), Mei – $147,63/t (R1 990/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 1,8%, of R35/t, tot R1 939/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 1,3%, of R26/t, tot R2 028/t teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is die prys van wit mielies 47,9%, of R1 780/t, laer, terwyl geel mielies 37,4%, of R1 212/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: Okt. – R1 904/t, Des. – R1 939/t, Mrt. – R1 985/t, Mei – R2 012/t. Verwagte geelmieliepryse:…