INTERNASIONAAL: Die Chicago-prys het met 0,1%, of $0,14/t (R1,71/t), tot $137,39/t (R1 682/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 3,8%, of $5,39/t (R66,00/t), laer. Verwagte pryse: Mrt. – $138,73/t (R1 699/t), Mei – $141,96/t (R1 738/t), Jul. – $145,27/t (R1 779/t), Sept. – $148,18/t (R1 814/t).
PLAASLIK: Die Safex-prys van wit mielies het met 6,5%, of R132/t, tot R1 896/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geel mielies het met 3,1%, of R62/t, tot R1 955/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 45,4%, of R1 579/t, laer, terwyl geel mielies 39,7%, of R1 285/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: Mrt. – R1 935/t, Mei – R2 000/t, Jul. – R2 032/t, Sept. – R2 095/t. Verwagte geelmieliepryse: Mrt. – R1 976/t, Mei – R2…