INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,9%, of $1,28/t, tot $144,12/t (R1 698/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 2,4%, of $3,59/t, laer. Verwagte pryse: Mrt. – $144,56/t (R1 703/t), Mei – $147,47/t (R1 738/t), Jul. – $150,54/t (R1 774/t), Sept. – $153,22/t (R1 805/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 2,6%, of R48/t, tot R1 777/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geel mielies het met 3,3%, of R63/t, tot R1 862/t teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is die prys van wit mielies 39,6%, of R1 163/t, laer, terwyl die prys van geel mielies 33,6%, of R943/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: Mrt. – R1 786/t, Mei – R1 844/t, Jul. – R1 892/t, Sept. – R1 952/t. Verwagte geelmieliepryse:…