INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,2%, of $3,18/t, tot $149,47/t (R1 771/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 3,1%, of $4,49/t, hoër. Verwagte pryse: Apr. – $150,23/t (R1 780/t), Mei – $152,83/t (R1 812/t), Jul. – $155,98/t (R1 848/t), Sept. – $157,71/t (R1 869/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 4,8%, of R89/t, tot R1 942/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 6,1%, of R118/t, tot R2 050/t teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is die prys van wit mielies 15%, of R343/t, laer, terwyl die prys van geel mielies 12,8%, of R300/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: April – R1 960/t, Mei – R2 001/t, Julie – R2 050/t, September – R2 086/t. Verwagte geelmieliepryse: April…