INTERNASIONAAL: Die Chicago-prys het teenoor met 1,3%, of $1,91/t(R22,62/t), tot $151,38/t (R1 793/t) die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 7,1%, of $10,02/t (R118,67/t), hoër. Verwagte pryse: April – $149,36/t (R1 769/t), Mei – $152,51/t (R1 806/t), Julie – $154,95/t (R1 835/t), September – $157,63/t (R1 867/t).
PLAASLIK: Die Safex-prys van wit mielies het met 0,2%, of R4/t, tot R1 938/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geel mielies het met 2,6%, of R53/t, tot R1 997/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 11,1%, of R242/t, laer, terwyl geel mielies 9,4%, of R208/t, laer is. Verwagte witmieliepryse: April – R1 955/t, Mei – R1 995/t, Julie – R2 038/t, September – R2 079/t. Verwagte geelmieliepryse: April – R2 040/t, Mei – R2 060/t, Julie –…