INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,5%, of $2,36/t, tot $150,69/t (R1 810/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 5,8%, of $8,25/t, hoër. Verwagte pryse: Mei –$148,89/t (R1 788/t), Jul. – $152,43/t (R1 831/t), Sept. – $155,50/t (R1 868/t), Des. – $159,13/t (R1 911/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 0,7%, of R13/t, tot R1 980/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geel mielies het met 0,1%, of R1/t, tot R2 071/t teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 7%, of R130/t, hoër, terwyl geel mielies 6,4%, of R125/t, hoër is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R1 997/t, Julie – R2 048/t, September – R2 092/t, Desember – R2 168/t. Verwagte geelmieliepryse: Mei – R2 094/t, Julie – R2 133/t,…