INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1%, of $1,42/t, tot $140,53/t
(R2 017/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 3,1%, of $4,23/t (R60,71/t), hoër. Verwagte pryse: September – $136,37/t (R1 957/t), Desember – $142,12/t (R2 040/t), Maart 2019 – $147,00/t (R2 110/t), Mei 2019 – $149,76/t (R2 149/t).
PLAASLIK: Die Safexprys het met 3,5%, of R83/t, tot R2 299/t teenoor die vorige week gedaal. Geel mielies se prys het met 4,3%, of R107/t, tot R2 358/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 27,4%, of R494/t, duurder, terwyl geel mielies 21,2%, of R412/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Sept. – R2 297/t, Des. – R2 381/t, Mrt. 2019 – R2 429/t, Mei 2019 – R2 485/t. Verwagte geelmieliepryse: Sept. – R2 373/t, Des. – R2 448/t, Mrt. 2019…