INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,4%, of $0,57/t (R8,29/t), tot $143,98/t (R2 095/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 5%, of $6,86/t (R99,83/t), hoër. Verwagte pryse: Desember – $145,82/t (R2 122/t), Maart 2019 – $150,54/t (R2 191/t), Mei – $153,61/t (R2 235/t), Julie – $155,90/t (R2 269/t).
PLAASLIK: Die Safexprys het met 1%, of R23/t, tot R2 383/t teenoor die vorige week gestyg. Geel mielies se prys het met 0,7%, of R17/t, tot R2 390/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is wit mielies 18,5%, of R372/t, duurder, terwyl geel mielies 13,8%, of R290/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Desember – R2 397/t, Maart 2019 – R2 446/t, Mei – R2 493/t, Julie – R2 528/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R2 417/t, Maart 2019 – R2 464/t, Mei –…