INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,7%, of $1,06/t(R14,89/t), tot $146,83/t (R2 062/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 1,8%, of $2,57/t (R36,09/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $147,71/t (R2 074/t), Mei – $151,41/t (R2 126/t), Julie – $154,56/t (R2 171/t), September – $156,06/t (R2 192/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 2,1%, of R56/t, tot R2 716/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies is onveranderd op R2 590/t. Op ’n jaargrondslag is witmielies 53,3%, of R944/t, duurder, terwyl geelmielies 38,1%, of R714/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R2 783/t, Mei – R2 852/t, Julie – R2 932/t, September – R2 963/t. Geelmielies: Maart – R2 647/t, Mei – R2 649/t, Julie – R2 698/t, September – R2 764/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys…