INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met $2,16/t (R30,17/t), tot $144,67/t (R2 021/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 1,1%, of $1,62/t (R22,63/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $147,32/t (R2 058/t), Julie – $150,86/t (R2 107/t), September – $152,91/t (R2 136/t), Desember – $155,58/t (R2 173/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 6%, of R164/t, tot R2 880/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 1,9%, of R50/t, tot R2 640/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 55,4%, of R1 027/t, duurder, terwyl geelmielies 36,6%, of R708/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R2 899/t, Jul. – R2 964/t, Sept. – R3 016/t, Des. – R3 093/t. Verwagte geelmieliepryse: Mei – R2 702/t, Jul. – R2 701/t, Sept. – R2 737/t, Des. –…