INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,3%, of $1,75/t (R25,22/t), tot $139,52/t (R2 011/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 10,4%, of $16,12/t (R232,31/t), laer. Verwagte pryse: Junie – $142,91/t (R2 060/t), Julie – $145,74/t (R2 100/t), September – $148,58/t (R2 141/t), Desember – $152,51/t (R2 198/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,3%, of R34/t, teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 1,6%, of R39/t, teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 24,3%, of R510/t, duurder, terwyl geelmielies 0,2%, of R5/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Jun. – R2 616/t, Jul. – R2 662/t, Sept. – R2 729/t, Des. – R2 818/t. Verwagte geelmieliepryse: Jun. – R2 550/t, Jul. – R2 547/t, Sept. – R2 642/t, Des. – R2…
