INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 6,6%, of $10,11/t (R147,90/t), tot $162,89/t (R2 383/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 3,5%, of $5,47/t (R80,02/t), hoër. Verwagte pryse: Junie – $168,26/t (R2 462/t), Julie – $171,72/t (R2 512/t), September – $174,80/t (R2 557/t), Desember – $177,79/t (R2 601/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 9,7%, of R260/t, teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 9,4%, of R247/t, teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 38,3%, of R814/t, duurder, terwyl geelmielies 30,2%, of R670/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Jun. – R2 970/t, Jul. – R3 026/t, Sept. – R3 098/t, Des. – R3 120/t. Verwagte geelmieliepryse: Jun. – R2 922/t, Jul. – R2 991/t, Sept. – R3 048/t, Des. – R3…
