INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,1%, of $3,35/t (R49,56/t), tot $166,24/t (R2 459/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 10,7%, of $16,03/t (R237,13/t), hoër. Verwagte pryse: Junie – $163,61/t (R2 420/t), Julie – $166,76/t (R2 467/t), September – $170,70/t (R2 525/t), Desember – $173,77/t (R2 571/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 2%, of R60/t, teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1%, of R30/t, gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 38,1%, of R794/t, duurder, terwyl geelmielies 31,2%, of R680/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Junie – R2 915/t, Julie – R2 961/t, September – R3 059/t, Desember – R3 073/t. Verwagte geelmieliepryse: Junie – R2 885/t, Julie – R2 938/t, September – R3 005/t, Desember – R3 026/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys…