INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,3%, of $0,58/t (R8,07/t), tot $171,17/t (R2 382/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 26,7%, of $36,03/t (R501,44/t), hoër. Verwagte pryse: September – $170,07/t (R2 367/t), Desember – $172,04/t (R2 394/t), Maart ’20 – $175,19/t(R2438/t), Mei ’20 – $176,76/t (R2460/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,2%, of R35/t, tot R2 905/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,7%, of R47/t, tot R2 773/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 41%, of R845/t, duurder, terwyl geelmielies 30,7%, of R652/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: September – R2 956/t, Maart ’20 – R3 065/t, Mei ’20 – R2 779/t. Verwagte geelmieliepryse: September – R2 825/t, Maart ’20 – R2 910/t, Mei ’20 – R2 754/t.
INTERNASIONAAL: Die…