INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4%, of $6,71/t (R96,31/t), tot $160,26/t (R2 300/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 11%, of $15,94/t (R228,78/t), hoër. Verwagte pryse: September – $157,32/t (R2 258/t), Desember – $161,17/t (R2 313/t), Maart ’20 – $165,43/t (R2 374/t), Mei ’20 – $167,79/t (R2 408/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met R9/t tot R2 879/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met R29/t tot R2 749/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 33,3%, of R719/t, duurder, terwyl geelmielies 23,3%, of R519/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Sept. – R2 917/t, Des. – R3 003/t, Mrt. ’20 – R3 021/t, Mei ’20 – R2 787/t. Verwagte geelmieliepryse: Sept. – R2 788/t, Des. – R2 872/t, Mrt. ’20 – R2 878/t,…