INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 1,9%, of $2,76/t(R40,68/t), tot $145,17/t (R2 140/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 1,8%, of $2,56/t(R37,73/t), hoër. Verwagte pryse: Desember – $145,03/t (R2 138/t), Maart – $148,89/t (R2 195/t), Mei – $150,78/t (R2 222/t), Julie – $152,99/t (R2 255/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,7%, of R48/t, tot R2 702/t, teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 0,6%, of R16/t, tot R2 651/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 18,3% duurder, terwyl geelmielies 15,8% duurder is. Verwagte witmieliepryse: Desember – R2 725/t, Maart – R2 737/t, Mei – R2 668/t, Julie – R2 667/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R2 660/t, Maart – R2 652/t, Mei – R2 616/t, Julie – R2 588/t.
INTERNASIONAAL: Die…