INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 1,1%, of $1,67/t (R24,16/t), tot $153,38/t (R2 219/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 2,5%, of $3,75/t (R54,24/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $152,20/t (R2 202/t), Mei – $154,32/t (R2 232/t), Julie – $156,29/t (R2 261/t), September – $155,58/t (R2 250/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 7,8%, of R230/t, tot R3 180/t, teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 3,8%, of R106/t, tot R2 932/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 5,5%, of R165/t duurder, terwyl geelmielies 7,8%, of R212/t duurder is. Verwagte witmieliepryse: Mrt. – R3 040/t, Mei – R2 658/t, Jul. – R2 446/t, Sept. – R2 488/t. Verwagte geelmieliepryse: Mrt. – R2 934/t, Mei – R2 559/t, Jul. – R2 504/t,…
